Jy verdien 'n wegbreek

Gelee in Orania oord aan die wal van die Orjane rivier bied ons jou ‘n weg breek van die gejaagde lewe na aan die natuur. Gerieflike huise met alles wat jy nodig het en baie aktiwiteite om jou besig te hou.

Akkomodasie

Kombuis

  • Yskas met klein vries area
  • Stoof en oond
  • Potte en panne
  • Alle Eetgerei
  • Mikrogolf

Ander fasiliteite

  • TV
  • DSTV
  • Verskaf lakens en handdoeke
  • Buitelug stoele
  • Privaat braai
Visarend

Aktiwiteite

Kom geniet ons stilte en veiligheid en vriendelikheid van ons mense. Kinders speel heerlik op die groot grasperkte en voor Kolganse, Hadidas en Hope Hope

Aan-die-Ower oord het verskeie aktiwiteite wat julle kan geniet.

  • Oewer Restaurant
  • Orania Rivier Spa
  • Warm betaal swembad Sept - April
  • Volt ry
  • Binneband
  • Roei
  • Visvang
  • Ski
  • en meer

 

Kontak besonderhede


Tel: 082 373 0445
e-pos:casjacobs@orania.za.net